2022 Formule Een-seisoen

2022 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2021 Volgende: 2023
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die 2022 FIA Formule Een-seisoen is 'n topwedrenreeks vir Formule Eenmotors. Dit was die 73ste bestaansjaar van Formule Een. Die seisoen het uit 22 Grands Prix-wedrenne bestaan.

Max Verstappen was die heersende wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes was die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers nadat hulle hul 8ste wêreldkampioenskapstitel in 2021 verower het.

Pirelli was steeds die enigste bandverskaffer vir die 2022-seisoen.

Max Verstappen was die 2021-bestuurderskampioen in die F1-Wêreldkampioenskapsreeks.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search